Description
Sprankie is die storie van ‘n eensame plaasdogtertjie wat ‘n denkbeeldige maat (Sprankie) geskep het om haar eensaamheid te verdryf. Saam het hulle baie avonture op die plaas, maar sy maak ook later maats met Klara, ‘n alleenkind wat op die buurplaas ingetrek het. Die boek het 72 bladsye, waarvan elke tweede bladsy geïllustreer is. Die boek word afgesluit met ‘n lys nuwe woorde en vrae om leesbegrip te toets. Die antwoorde vir die vrae is gratis op my blog beskikbaar.
Hulpbronne om die boek te ontsluit, is onder Afrikaanse Hulpbronne beskikbaar.

Reviews
There are no reviews yet.