XVii Konsultant

Die doel van hierdie webwerf is om hulpmiddels beskikbaar te stel wat nie in ander winkels te koop is nie. Elkeen word ontwikkel om ‘n spesifieke gaping in die onderwys aan te spreek, hoofsaaklik ten opsigte van leesboeke, Afrikaans en Geografie hulpmiddels en akademiese skryfwerk (sien my blog inskrywing daaroor). Klik op die regte blok hieronder om na die spesifieke afdeling van XVii winkel geneem te word, of klik op XVii Winkel om al die produkte te sien. Lewer gerus kommentaar, ek sal graag wil weet hoe ek produkte kan verbeter, of hoe bruikbaar jy dit vind.